Sagies atlete kwalifiseer vir Gauteng-span
Die atlete sal aan hul bes gee in verskeie items.
Laerskool Hannes Visagie atlete wat vir die Gauteng-span gekwalifiseer het. Agter: Leane Steenkamp, Lubbe Louw, Keagan Botha, Vicky Badenhorst, Marzè Coetzer en Annely van den Heever. Voor: Marco Pretorius, Kristiaan Alberts, Zayonisa Fourie, Mieke Esterhuizen, Zayne Koekemoer en Zelincha Grobler.
‘n Groep atlete van Laerskool Hannes Visagie het op 28 Februarie tydens die D5-atletiekbyeenkoms te Germiston Stadion deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe wat op 8 en 9 Maart te Boksburg Stadion sal plaasvind.
You can read the full story on our App. Download it
here.