Local news

Heigel fotoklub het hul Februarie wenners aangewys

Meer as 40 foto's is in ag geneem vir Februarie se kompetisie.

Heigel Fotoklub wat fotograwe in Heidelberg en Nigel insluit se maandelikse vergadering het op 21 Februarie in Nigel plaasgevind.

Die wenfoto’s vir Februarie is:

Voorgeskrewe onderwerp: Vlak veld diepte (kleur) – Naaldekoker deur Myra Lourens.

Algehele wenfoto: Mandjie met Lemoene deur Ineke Kleingeld.

Junior wenfoto: Amper maar nie Stamper deur Lukas van der Merwe.

Vir meer inligting oor die klub skakel die voorsitter Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

Die junior wenfoto is Amper maar nie Stamper deur Lukas van der Merwe.
Die algehele wenfoto is Mandjie met lemoene deur Ineke Kleingeld.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button