Local news

Top atlete ontvang erkenning

Die toekennings word jaarliks na afloop van die interhuis byeenkoms bekendgemaak.

Laerskool Tini Vorster het op 5 Februarie hul Victor en Victrix Ludorum atlete aangewys.

Hierdie gesogte toekennings is gebaseer op die aantal punte wat tydens die interhuis sport verkry is.

In die junior afdeling het Damien Mc Geer (o8) die Victor Ludorum trofee ingepalm en die Victrix Ludorum vir die dogters is toegeken aan Kristen Fourie (o9).

Die senior Victor Ludorum atleet is Logan Steyn (o10) en die Victrix Ludorum vir dogters het na Ané Brandt (o12) gegaan.

Logan Steyn en Ané Brandt.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button