Local newsSchools

Tien pare tweelinge en ‘n drieling by Vossies

Dubbel en trippel vreugde by die Laerskool Tini Vorster.

Onderwysers by Laerskool Tini Vorster moet vanjaar mooi kyk om seker te maak hulle praat met die regte leerder.

Dié skool spog vanjaar met tien pare tweelinge en ‘n drieling.

Boonop is daar ook twee proefstudente by die skool, wat ook elk een van ‘n tweeling is.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button