Local newsSport

Deel jou sportnuus

Ons plaas graag uitslae, inligting oor opkomende wedstryde of geleenthede en prysuitdelings.

Die HERAUT wil graag hoor van enige sportklubs in Heidelberg en Nigel asook individue wat presteer op sportgebied.

Ons plaas graag uitslae, inligting oor opkomende wedstryde of geleenthede en prysuitdelings.

Inligting en foto’s kan gestuur word na eugenev@caxton.co.za of letitiav@caxton.co.za

Die spertyd vir algemene sportnuus is Donderdae om 14:00.

Indien ‘n sportgeleentheid oor ‘n naweek plaasvind moet die inligting ons op ‘n Sondagmiddag voor 17:00 bereik om in aanmerking te kom vir die komende week se koerant.

Enige ander navrae kan gerig word aan Thelma Koorts by 011 812 4800

Related Articles

Back to top button