Local news

Balfour Gekombineerde Skool haal 98.3% slaagsyfer

Die matrikulante het altesaam 22 onderskeidings en 44 B-simbole behaal.

Balfour Gekombineerde Skool het hulle 2023 matriek uitslae bekendgestel en spog met ‘n slaagsyfer van 98.3%
Die matrikulante het altesaam 22 onderskeidings en 44 B-simbole behaal.

“Ons skool, onderwysers, leerders en ouers het besonder hard gewerk om leerders wat sukkel te help en ons het die vrugte daarvan gepluk,” het Balfour Gekombineerde Skool se hoof, Phillip Breedt gesê.

Related Articles

Back to top button