Local news

Heidelberg en Nigel dagboek

Hou dié datums dop vir gebeure in jou area.

HEIDELBERG

• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.

• Die Suikerbosoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.

• Die Suikerbosoord Kliniek bied elke Woensdag vanaf 11:00 tot 13:00 verskeie noodsaaklike dienste aan die gemeenskap. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir besprekings asook koste navrae.

NIGEL

Die Heigel Fotoklub vergader elke tweede Woensdag om 18:30 by die Eeufees Oord Dienssentrum. Vir meer inligting, kontak Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

• Ferryvale parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Jim Fouché Park plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam te geniet. Vir meer inligting besoek die Ferryvale parkrun Facebook blad.

• The Friends of Marievale Nature Reserve meet every second Saturday of the month in the conference centre at the Marievale Nature Reserve after the Springs/Nigel Wessa meeting, which starts at 09:00. Interested parties are welcome to attend.

For further details, contact Dee Johnson at 011 730 2059 or Justin Donaldson at 072 373 7151.

Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button