Local newsSchools

Vossies wys leerlingraad aan

Die nuwe leerlingraad vir die 2024 skooljaar is verkies.

Laerskool Tini Vorster het onlangs hul nuwe leerlingraad en hoofleiers vir die nuwe skooljaar verkies.

Die nuwe leerlingraad is, agter: Abi du Preez, Andrea Strydom, Zuleika Müller, Dominique Kriel en Charlize Willemse.
Derde van agter: Sue-Anne Coetzee, Alicia Appel, Hendrik van Vuuren, Evan Smuts, Megan Willemse en Cayleen Grobler. Tweede van agter: Amelia de Beer, Zoey Galant, Dillan Storm, William Simpson en Werno Steyn.
Voor: Johan Rudolph, Hanu van der Westhuizen, Danté Davis, Lizé Lira, Tristyn Jones en Lukie Olivies.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button