Local news

Balfour Gekombineerde Skool dans in Afrikaans

Harde werk werp vrugte af.

Balfour Gekombineerde Skool het onlangs hul revue, Dans in Afrikaans aangebied.

Deelnemers aan die twee-uur lange energiebelaaide revue het maande geoefen om al hul passies perfek te kry.

Volgens Judith Sides van Balfour Gekombineerde Skool het die kostuumwisseling blitsig plaasgevind en was die choreografie uitstekend met nie een kind uit sy of haar plek nie.

Balfour Gekombineerde Skool se revue was ‘n treffer. Foto: Phillip Breedt
Elizma Van Nieuwenhuizen wys haar danspassies. Foto: Phillip Breedt
Die leerders het met oorgawe aan die revue deelgeneem. Foto: Phillip Breedt

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button