Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Besoek die DBV om meer inligting oor hierdie diere te verkry.

Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Wagter is ‘n Anatolion Shepherd reun van drie jaar wat vir aanneming beskikbaar is.
Mia is ‘n drie-jarige Labrador teef wat tans by die DBV is.
Willoughby is ‘n terrier-kruis reun wat op soek is na ‘n goeie huis.
Xena is ‘n greyhound-kruis teef wat beskikbaar is vir aanneming.
Tsuma is ‘n Anatolion Shepherd reun van ongeveer drie jaar en is op soek na ‘n goeie huis.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button