Local news

Swierige afskeid vir Vossies se 2023 matrieks

Die matriekulante het elkeen geskitter in hul verskeie uitrustings.

Matriekleerders van Hoërskool John Vorster het op 20 Oktober hul matriekafskeid met die tema ‘steampunk’ geniet.

Die leerders en hul metgeselle het elkeen op beurt in styl by die skool se sportgronde aangekom waarna hulle op die rooi tapyt voor ‘n pawiljoen vol ouers, familie en vriende geloop het.

Die leerders is na hul aankoms per bus na Summer Place in Boksburg geneem om die aand verder te geniet.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button