Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Besoek die DBV om meer inligting oor hierdie diere te verkry.

Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Dié is een van talle katte wat op ‘n goeie huis wag.
Dié is een van talle katte wat tans by die DBV is.
Chocco is ‘n sesjarige Daxie reun wat deur sy vorige familie agtergelaat is.
Die kat kan by die Heidelberg DBV aangeneem word.
Benji is ‘n sesjarige Daxie reun wat deur sy vorige familie agtergelaat is.

Related Articles

Back to top button