Local newsSchools

Vossies gekroon as liga wenners

Die Oos-Gauteng Jukskeiliga het op 5 Augustus en 19 Augustus plaasgevind.

Laerskool Tini Vorster se jukskei span is onlangs as ligawenners gekroon.

Die Oos-Gauteng Jukskei Liga het op 5 Augustus en 19 Augustus plaasgevind.

Die leerders van die skool wat as die Jukskei Oos-Gauteng Liga o13B-seuns en dogters wenners gekroon was is soos volg:

Seuns: Herico Parker, CJ Lourens, Divan Ras, Vian Wessels en Danté Davis.

Dogters: Layla Ligthelm, Deané Lubbe, Simoné Viljoen, Amelia de Beer en Amy Erasmus.

Die uitblinkers was Ligthelm en Viljoen onder die dogters en Parker en Lourens by die seuns.

Laerskool Tini Vorster het ook die trofee gewen vir die beste gemiddeld vir laerskole in 2023, asook die netheidstrofee vir laerskole 2023.

Related Articles

 
Back to top button