Local newsSchools

AG Visser skaakspeler maak die regte skuiwe

Shadette sien uit na die SA Kampioenskappe wat in Januarie plaasvind.

Laerskool AG Visser het ‘n skaakspeler wat al die regte skuiwe maak.

Shadette Botha het vele skaakspelers vanjaar uitgestof in verskeie skaak kompetisies.

Sy is ook gekies vir die o12 Sedibeng-Oos Span wat in Januarie 2024 aan die Suid-Afrikaans Skaak Kampioenskappe gaan deelneem.

Related Articles

Back to top button