Local news

Vossies se revue is ‘n treffer

Laerskool Tini Vorster se revue het groot byval by die gehoor gevind.

DieLaerskool Tini Vorster het vanaf 18 tot 21 September hul revue, met die tema Juke Box in die skoolsaal aangebied.

Ouers en besoekers het die op-en-wakker revue terdeë geniet.

Die Graad Vyf seuns het hul beste voetjie voorgesit op die verhoog.
Sommige van die Graad Ses leerders wat opgetooi was vir die revue.
Die Graad Ses seuns was reg om die revue met gees aan te pak.
Van die Graad Een leerders wat aan die revue deelgeneem het.

Related Articles

 
Back to top button