Vissie vir Bokkieweek gekies

Megan Cooper sal haar kant vir die Bokkiespan bring.

Meghan Cooper, ‘n leerder aan die laerskool AG Visser is vir die Oos-Transvaal Bokkie snelbalspan gekies.

Die spanne gaan vanaf 3-6 Oktober in Pretoria aan die Bokkieweek deelneem.

Exit mobile version