Local news

Hokkiespan is naaswenners

Die hokkiespan het in die B-liga deelgeneem.

Balfour Gekombineerde skool se eerste hokkiespan is onlangs as naaswenners van die B-liga aangewys.

Die finale wedstryd het op 7 September op Standerton plaasgevind, waar Balfour Gekombineerde skool as naaswenners van die veld gestap het.

Related Articles

 
Back to top button