Local news

Sê ons wat jy dink

Met die Rugby Wêreldbeker wat tans aan die gang het HERAUT lesers gevra wie hul gunsteling Springbok is?

Pierre Naudé:
“Dwayne Vermeulen is my gunstelling speler. Ek het nog altyd van hierdie speler gehou.”
Marko Meyer:
“Faf de Klerk is beslis my gunstelling omdat hy goed speel en die game ken.”
Jacques Boonzaier:
“Steven Kitshoff omdat hy saam met die res van die voorste ry die enjinkamer van die span is. Hulle doen die harde werk van voor en Kitshoff is ‘n baie goeie speler.”
Danie Greyling:
“Malcolm Marx is my gunstelling speler. Ek was ook ‘n hakker gewees en hy speel die posisie goed.”

Related Articles

Back to top button