Local news

Mr en Mej Volkie gekroon

Die kroning van Mr en Mej Volkie is jaarliks 'n hoogtepunt by die skool.

Die aanwysing van Die Hoër Volkskool se Mnr en Mej Volkie is elke jaar ‘n hoggtepunt op die skool se sosiale kalender.

Die glans geleentheid het op 30 Augustus plaasgevind.

Die nuwe Mr en Mej Volkie is Barend Papenfus en Gabriella D’Arrigo.

Mej Volkie 2024 is Gabriella D’Arrigo.

Die naaswenners en wenners van die verskillende titels is: eerste prinses en prins is Katelynn van Wyk en Armin Stimie en die tweede prinses en prins is Karin Venter en Vusi Mpinga.

Die titel van Mr en Mej Persoonlikheid het aan Dean Last en Allegra de la Mare gegaan.

Die eerste prinses en prins is Katelynn van Wyk en Armin Stimie.

Karin Venter en Christiaan Steyn is onderskeidelik as Mej en Mnr Fotogenies aangewys.

Die deelnemers was:

Meisies: Allegra de la Mare, Gabriella D’Arrigo, Anke Kotzé, Inge Boshoff, Juan-Mare Aveling, Karin Venter, Lerize Liebenberg, Katelynn van Wyk, Liesche Coetzee, Lolla Els, Marileigh Mouton, Quanika Hebler, Rihané Hendriksz, Shawé Marais en Vonné Meyer.

Mr en Mej Persoonlikheid is Dean Last en Allegra de la Mare.

Seuns: Armin Stimie, Barko Botha, Barend Papenfus, Christiaan Steyn, Dean Last, Douw Beukes, Frans Erasmus, Jayden Barnard, Jurgens Potgieter, Marco Botha, Ruben Basson, Sifiso Mabaso, Vusi Mpinga, Wesley Lloyd en Zandre Smook.

Mr Volkie 2024 is Barend Papenfus.

Die gaskunstenaars, Reën, het gesorg dat die aand ‘n onvergeetlike een was en het almal op hul voete gehad.

Mr en Mej Fotogenies is Karin Venter en Christiaan Steyn.
Die gaskunstenaars vir die aand was Reën gewees.

Related Articles

 
Back to top button