Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Die diere is tans by die DBV en gereed vir aanneming.

Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Billy-Bob is ‘n vriendelike Pitbull-kruis reun wat naby die vliegveld gevind is.
Saartjie is ‘n kruisras teef wat op soek is na ‘n goeie huis.
Bellatrix is ‘n Pug-kruis wat aan die DBV oorhandig is.
Ozzy is ‘n 10-jaar-oue Siberiese Husky reun wat ‘n nuwe huis soek.
Snowy was deur sy vorige eienaars aan die DBV oorhandig.

Related Articles

Back to top button