Local newsSchools

Vossies maak die regte skuiwe by D5

Die skaakspelers het hul goed van hul taak gekwyt.

Verskeie spanne van Laerskool Tini Vorster het onlangs aan die skole D5-skaakliga deelgeneem.

Die o9, o11 en o13-spanne van die skool het hulle goed van die taak gekwyt en hul skool se naam hoog gehou.

Die o11-skaakspan (agter): Zoë Groenewald, Lana Smith en Malan du Toit. Voor: Leané Rudolph, Ewald Rudolph, Owen Robbertse en Rynhardt Coetzer.
Die o13-skaakspan (agter): Jaco Voges, Danté Davis en CJ Lourens. Voor: William Simpson, Hanu van der Westhuizen en CJ van Loggerenberg.

Related Articles

 
Back to top button