Local newsSport

Rolbalspelers sit beste voet voor

Talle spelers het die jaarlikse opedag ondersteun.

Talle spelers van verskeie klubs van regoor Gauteng en selfs die Vrystaat het op 5 Augustus aan Heidelberg Rolbalklub se jaarlikse opedag deelgeneem.

Die wenners, Pieré de Bruyn, Estelle Oosthuyse, Alta van Zyl en Lettie Burgers.

Spelers het mekaar die stryd aangesê in drie rondtes waarin 12 koppe elk gespeel is.

Leonie Cilliers van die Frankfort Rolbalklub het saam met spanlid Martie Knoetzer teen André Eberwein en Lallie Louw gespeel.

John Drysdale van die Heidelberg Rolbalklub het ook teen die einde van die dag die finaal van die provinsiale EKB veterane enkelspel met 21-19 gewen.

Ingrid Hansel en Tess Nel van die Nigel Rolbalklub was gereed om die balle te rol.

Die wenspan het bestaan uit Pieré de Bruyn, Estelle Oosthuyse, Alta van Zyl en Lettie Burgers.

Rosa Buys (kompetisie sekretaresse) saam met die tweede plek wenners, Pieter Pieterse, Marietjie de Beer, Elmarie Eygelaar en Johan Eygelaar. Herman van der Merwe van die rolbalklub staan saam.

Die tweedeplek het gegaan aan Pieter Pieterse, Marietjie de Beer, Elmarie Eygelaar en Johan Eygelaar.

Tess Nel, Frans van Dyk, Ingrid Hansel en André Moolman het die dag geniet.

Die derdeplek wenners was Pieter Kotze, Jeff Korte, Super Mohapeloa en Lettie Engelbrecht van die Deneysville Rolbalklub.

John Drysdale saam met Mike van Nierop, Herman van der Merwe en Juanette van der Merwe.
Marius Bonthuis en Tom Roach (89) van die Nigel Rolbalklub was vroegoggend gereed om die dag te begin.
Johan Eygelaar, Elmarie Eygelaar, Anita Cronje en SJ Enslin.
Rosa Buys was een van die vele spelers wat opgedaag het om te speel.
Die derde plek wenners was Lettie Engelbrecht, Super Mohapeloa, Jeff Korte en Pieter Kotze van die Deneysville rolbalklub.

Related Articles

Back to top button