Nasionale kleure vir Diandri

Die jongeling van Balfour blink uit in karate.

Diandri Pretorius het onlangs aan die Gauteng SARMAF (South African Ruykya Martial Arts Federation) Karate Kampioenskappe deelgeneem. en haarself goed van haar taak gekwyt.

Pretorius het ‘n eerste plek in kumite en katak verower.

Met dié prestasie het Pretorius haar nationale kleure ontvang in die kuns van kumite asook kata.

Sy is ook gekies om Suid-Afrika te verteenwoording tydens die Wêreld Kampioenskappe wat in 2025 in Duitsland gaan plaasvind.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version