Local news

Kragboks vernietig in brand

Elektriese kragboks kwaadwillig aan die brand gesteek.

‘n Kragboks het Dinsdag (11 Julie) in Heidelberg-sentraal uitgebrand.

Die kragboks op die hoek van Maré- en HF Verwoerd strate is vermoedelik deur persone wat deur rommel grou aan die brand gesteek.

Die Lesedi Brandweer, Heidelberg Volunteer Medics First Responders asook AfriForum-Heidelberg tak was gou op die toneel en het die vuur onder beheer gekry.

Die brandstigters was nêrens te vinde nie.

Die elektriese kragboks het binne minute uitgebrand.

Related Articles

Back to top button