Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Die diere is opsoek na liefdevolle huise.

Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Hierdie is een van talle katte by die DBV wat op soek is na ‘n goeie huis.
Wilby is ‘n draadhaar Terrier reun wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Eddi is ‘n kruisras reun wat by die DBV as verdwaalde aangekom het.

Related Articles

Back to top button