Alroché blink uit by Teatro Arti

Alroché Bernardo, 'n Graad Vier leerder aan die Laerskool Tini Vorster het onlangs uitgeblink by Teatro Arti.

Sy het sertifikate ontvang vir formal, sport, casual, runaway, open, monologue, monoloog en redenaars.

Daarmee saam het Bernardo ook ‘n eerste plek verower by Con Spirito vir redenaars.

Sy het ook onlangs aan die ATKV se redenaarskompetisie deelgeneem.

Die talentvolle leerder het ook ‘n sertifikaat vir gimnastiek verwerf vir Woman’s Artistic Gymnastics Level 1-3.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version