Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Die diere is op soek na goeie huise.

Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Widget is ‘n 18-maand-oue Jack Russell wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Stephi is ‘n kruisras teef van sowat 18 maande wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Ella is ‘n twee-jarige worshond wat ‘n goeie huis soek.
Beaver is Jack Russell reun van sowat een jaar wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.

Related Articles

Back to top button