Local news

Volkies sien uit na Bokkieweek

Vier Volkies gekies vir Bokkieweek.

Die Oos-Transvaal Bokkie proewe het op 1 Mei plaasgevind en die Laer Volkskool spog met drie meisies en ‘n seun wat in die Oos-Transvaal Bokkiespan opgeneem is.

Jolene Grobler, Alexia Conte en Manjé Erasmus is in die o13-netbalspan opgeneem en Juandré Labuschagne in die o13-rugbyspan.

Die Bokkieweek vind van 3 tot 7 Julie in Kroonstad plaas.

Related Articles

Back to top button