Volkie rugbyspelers deur na finale proewe

Die rugbyspelers sal kans kry om die keurders te beïndruk.

Verskeie van Die Hoër Volkskool se rugbyspelers is uitgenooi om aan die finale Valke proewe deel te neem.

Die spelers is:

o15 – Henru Coetzer, Albie Botha, Tristan Munro, Jason Brits, Div Huisamen, Jaco Botha, Theo Greyvenstein en Tyrone Munro.

o16 – Rueben Bierman en Kevin Oormeyer.

o18 – Mpho Mbata, Lian Pelzer, Kayle Venter, Joshua Munro, Joshua Booysen, Ruduwaan Rodgers, Dian la Grange en AJ Engelbrecht.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version