Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Die DBV huisves talle diere op soek na goeie huise.

Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Alanah is ‘n drie-jarige Husky-kruis teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Piper is ‘n vyf-maand oue wyfiekat.
Moomoo is ‘n vier-maand-oue Tuxedo mannetjieskat.

Related Articles

Back to top button