Local news

Suikerbosoord vereer inwoners wat verjaar

Helpende Hand het ere lidmaatskap aan die inwoners oorhandig.

Inwoners van die Suikerbosoord wat 80 jaar en ouer is, het op 21 April hul verjaarsdae herdenk.

Die verjaarsdae wat gevier is, is soos volg:

MC van der Linde (92), Jaap Coetzer (91), Doy Lanser (90) en Hettie Snyman (89)

Sommige van Suikerbosoord se inwoners wat erelidmaatska sertifikate ontvang het.

88 jaar: Fred Pretorius, Tokkie Botha, Rina Hoogenboezem, Ronelda Greyling, Lex Pretorius.

87 jaar: Bubbles Beuster, Valoe Pretorius, Cas de Beer, Marie Nel en Anna van Eck.

86 jaar: Babsie Odendaal, Bea Reinke, Martie Radenmeyer, Bets Radenmeyer, Yvonne Hendricks, Pop Kriek en Elise Fourie.

85 jaar: Albert Kruger, Hester van Aardt en Koos Jonck.

Marlene Walkden en Ronelda Greyling (88).

84 jaar: Lien Venter, Valerie Smit, Hester Ludik en Lamie Lindeque.

83 jaar: Elsje Kruger, Willie van Eyssen, Boet Lourens, Koetie Basson, Marthie Jonck en Herman le Roux.

82 jaar: Frieda Oosthuizen, en Hanlie Erwee.

81 jaar: Edith KirstenPieter Griffin, Sue Kotze, Hetta Cloete en Johan Lourens.

80 jaar: Hannes Wagner, Brian Elliott, Charlotte Alberts, Braam Potgieter, Riekie van Zyl, Winnie Venter, Connie Koch, Ettie Meyer en Hilda Wessels.

Van die Suikerbosoord se inwoners wat die afgelope kwartaal hul verjaarsdae gevier het.

Solidariteit Helpende Hand se Heidelberg-tak het aan elk van die senior burgers ‘n ere lidmaatskap sertifikaat oorhandig.

“Ons moet besef dat ons hier op aarde vir ‘n rede is,” het Patricia Meyer, voorsitter van Helpende Hand se Heidelberg-tak, gesê.

“Leef jou lewe voluit en help jou medemens waar jy kan. Moet nie iets terug verwag nie. Indien dit wel gebeur is dit verseker ‘n bonus.

“Helpende Hand het ‘n groot passie is vir die bejaardes, gestremdes, kinders en behoeftiges in die gemeenskap en ons wil help waar ons kan,” het Meyer mee afgesluit.

Maatskaplike werker Marlene Walkden en Rina Hoogenboezem (88).
Patricia Meyer, Helpende Hand Heidelberg-tak voorsitter, het ere lidmaatskap sertifikate aan die inwoners oorhandig.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button