Local news

Plaaslike ruiter ryg die toekennings in

Blink toekoms vir plaaslike ruiter.

Volkskool se Adrienne MacDonald-Hutchenson het tydens die onlangse skoolvakansie aan die Toyota Paasfees Uitdaging Ruiter kompetisie deelgeneem.

Die kompetisie was beslis van 1 tot 10 April by Kyalami Park.

Adrienne het in die Junior Elementary Medium Dressage afdeling ‘n eerste- en ‘n derde plek behaal.

Adrienne was ook aangewys as Victor Ludorum vir Junior Medium.

In die Junior Elementary Dressage afdeling het Adrienne ‘n tweede plek behaal en in die Junior Open Equitation afdeling het Adrienne ‘n vierde plek behaal.

Adrienne MacDonald-Hutchenson met haar toekennings.

Related Articles

Back to top button