Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Die diere is opsoek na goeie huise.

Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Wendy is ‘n Labrador-kruis teef wat aan die DBV oorhandig is.
Dana is ‘n vriendelike boerboel teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Clayton is ‘n vier-jarige Boerboel-Great Dane kruising wat as verdwaalde na die DBV gebring is
Exit mobile version