Local news

Passiespel by oord opgevoer

Die toekoms is in ons eie hande.

‘n Passiespel is onlangs by die Suikerbosoord opgevoer.

Dié geleentheid is ‘n jaarlikse instelling en elke persoon wat deelneem doen dit met oorgawe.

Charmaine Crouse voer ‘n dans uit tydens die geleentheid.

Die bestuurder van die Suikerbosoord, Jannie Kotze het almal verwelkom waarna die Elkana Koor onder leiding van Elsa van Niekerk-Massein opgetree het.

Jannie Kotze het ‘n voorlesing uit die bybel gedoen.

Dans-items deur Leoné Kruger asook Charmaine Crouse en sang deur Anthony Hattingh het tot ‘n perfekte geleentheid bygedra.

Leoné Kruger op die verhoog.

Die tema van die spele was die kruising en opstanding, met die boodskap dat elkeen ‘n toekoms het om na uit te sien.

Kitty Joubert het ‘n solo-item gelewer.
Anthony Hattingh het die inwoners vermaak met sang.

Related Articles

Back to top button