Local news
Sagie atlete dring deur na D5
Die atlete sien uit om hul skool se naam hoog te hou by die byeenkoms.
Verskeie atlete van Laerskool Hannes Visagie gaan Woensdag (1 Maart) aan die D5-atletiekbyeenkoms deelneem.
Die byeenkoms vind in Germiston plaas.

Middel: Milan Kriek, Vicky Badenhorst, Marze Coerzer, Dunay Steeknamp, Mieke Esterhuizen, Liané Pretorius en Zayonisia Fourie. Voor: René Vogel, Tatem Meyer en Roné Loxton. Afwesig: Chesna-Che van der Walt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



