Local newsSport

Volkie atlete bring hul kant

Atletiek was die wenner met goeie vertonings.

Laer Volkskool het op 8 Februarie gasheer gespeel vir ‘n atletiekbyeenkoms teen die Laerskool Vryheids Monument van Vereeniging.

Riaan Botha (o13) wys hakskene vir sy teenstanders in die 200m-item.
Kaylie Grobler (o13) tydens die gewigstoot item.
Die o10 seuns spring weg in die 80m-item.
Wynand van Schalkwyk behaal ‘n goeie afstand in die seuns o12 verspring-item.
Leonardo Brits (o13) het die 800m wedloop gewen.
Natalie Bolton (o13) was die wenner in die 800m-item.

Related Articles

Back to top button