Local news

Suikerbos Oord sluit die jaar op ‘n vrolike noot af

Die inwoners het die geleentheid geniet en spontaan saamgesing en selfs oefeninge gedoen.

‘n Feestelike atmosfeer het geheers toe die Suikerbos Oord op 11 November hulle jaareind funksie gehou het.

Die tehuis bestuurder, Jannie Kotze, het di inwoners en besoekers verwelkom by die geleentheid.

Chris Coetzer het die personeel en gehoor aan die gang gehou.

Rita Lightfoot (AVBOB se skakelbeampte) en Aggie Calitz-Jordaan van Plus 50 Media het ook die dag saam met die senior burgers geniet.

Marlene Walkden (Suikerbos Oord se maatskaplike werker) het almal wat teenwoordig was bedank.

Die Tenoor Chris Coetzer van die drie tenore het gesorg vir die vermaak.

Chris Coetzer gee Suikerbos Oord se maatskaplike werker, Marlene Walken, ‘n stywe drukkie om dankie te sê.

Die personeel van die oord is ook op gepaste wyse bedank.

Die personeel het saam gedans.
Chris Coetzer het die besoekers vermaak.
Rita Lightfoot (AVBOB se skakelbeampte) spreek Suikerbos Oord se inwoners toe.
Die gehoor het sittend oefening geoen op die maat van Chris Coetzer se musiek..
Aggie Calitz-Jordaan van Plus 50 Media.
Suikerbos Oord se bestuurder, Jannie Kotze, het almal verwelkom.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button