Local newsSchools

Nou is dit net skouer aan die wiel vir Volkie matrieks

Die matrikulante het saam met hul onderwysers 'n kerkdiens in die Klipkerk bygewoon.

Op 21 Oktober het Hoër Volkskool se matriekleerders die laaste keer skool toe gegaan as klasgaande leerders.

Vir die matrikulante is dit nou skouer aan die wiel sit om deur die laaste eksamen van hul skoolloopbaan te kom en die weg vir die toekoms te baan.

Volgens ‘n uitsonderlike Volkie tradisie het die matrikulante vir die laaste keer ook saam ‘n kerkdiens in die Klipkerk bygewoon.

Volkie se matrikulante loop deur ‘n erewag by die skool.
Volkskool se onderwysers en matriekulante het saam ‘n kerkdiens bygewoon.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button