Local news

Fast 5 begin op ‘n hoë noot

Die Snelbal-toernooi is tans aan die gang.

Die Fast 5, Snelbal se eerste wedstryde het die afgelope naweek, 13 Augustus begin.

Die wedstryde was by Vereeniging Gimnasium beslis.

Volkskool het twee spanne ingeskryf.

Die uitslae is soos volg:

Seniors Volkskool 34 – Beverly Hills 4 en Volkskool 30 – Dr Malan 3.

Juniors: Volkskool 39 – Overvaal 5 en Volkskool 9 – Transvalia 20.

Op 16 Augustus het die Fast 5 Netbal sy volgende wedstryde gehad.

Die uitslae is as volg:

Senior Span: Volkskool 18 – Transvalia 4, Volkskool 19 – Ubuntu 8.

Juniors: Volkskool 20 – Driehoek 6, Volkskool 11 – Gimmies 9 en Bolkskool 26 – Ubuntu 4.

Related Articles

Back to top button