Pyne se hofsaak weer uitgestel

Pyne sal weer op 10 Oktober in die hof verskyn.

Jaén Lee Pyne (30), die verdagte in die skietvoorval op 3 Julie waartydens Etienne du Preez (74) koelbloedig gewond is en Flip Minnaar (66) beseer is, het vanoggend (5 September) weer vlugtig in die Heidelberg se landdroshof verskyn.

Die saak is weer uitgestel vir verdere ondersoek.

Pyne sal in aanhouding bly totodat hy weer op 10 Oktober in die hof verskyn.

LEES OOK: Borgaansoek in Pyne saak nie toegestaan nie

Exit mobile version