Local news

Fotograwe vang prag foto’s vas

Vir meer inligting oor die klub kontak vir die voorsitter, Francois van Jaarsveld by 083 659-9657.

Lede van die Heigel Fotoklub het op 15 Augustus die klub se vergadering bygewoon.

Die klub is ‘n leerskool waar fotograwe elke maand iets nuuts kan leer en hul beste werk vir maandelikse kompetisies kan inskryf.

Die ongeveer 30 foto’s ingeskryf vir Junie is tydens die vergadering bespreek en beoordeel.

Die tema vir was ‘sterre fotografie in kleur’.

Die wenners was:

Tema – sterre fotografie: Sterremurasie deur Dawie de Villiers.

Beste algehele foto: Oupa se Kleinkind deur Ineke Kleingeld.

Beste junior foto: Geveerde Fantasie deur Heinrich van der Merwe.

Die temas vir die res van die jaar is Julie – sterpaaie (kleur), Augustus – low key fotografie (swart en wit), September – minimalisties (kleur), Oktober – tafelblad fotografie (kleur) en November – bokéh (kleur).

Vir meer inligting oor die klub kontak die voorsitter, Francois van Jaarsveld by 083 659-9657.

Heigel Fotoklub lede ontmoet weer op 11 September.

Related Articles

Back to top button