Local newsNews

Volkskool neem deel aan Glenwood Rugby toernooi

Goeie uitslae vir Volkskool tydens Glenwood toernooi.

HEIDELBERG – Hoër Volkskool se rugby spanne het gedurende die vakansie aan die Glenwood Rugby Toernooi deelgeneem.

Die uitslae was as volg:
o14: Volkskool 0 – Clifton High School 41, Volkskool 3 – Durban High School 77 en Volkskool 7 – Glenwood High School 48.

o15: Volksnool 44 – Westville High School 8, Volkskool 8 – Northwood High School 5 en Volkskool 3 – Durban High School 35.

o16: Volkskool 28 – Melkbosstrand 0, Volkskool 15 – Glenwood High School 14 en Volkskool 10 – Durban High School 8.

Eerste Span: Volkskool 28 – Melkbosstrand 7, Volkskool 22 – Glenwood Uitnodigingspan 14 en Volkskool 35 – Hilton College uitnodigingspan 35.

Related Articles

Back to top button