Local newsNews

Talle inwoners neem deel aan kruistog

Die jaarlikse kruistog was vanjaar op 5 Augustus gehou en stappers het in hul massas deelgeneem.

Talle inwoners en besoekers het Saterdag (5 Augustus) die sewende Kruistog, wat nou ‘n instelling in die dorp is, onderneem.

Die geleentheid, wat deur Poppie Brits van die NG Kerk, Rensburg, georganiseer is, het die stappers tot bo op die berg gelei met die Onse Vader gebed as tema.

Nathan Pistorius (agter), saam met Antoinette Schöltz, Heleen Pistorius, Willert Schöltz en Ena du Plessis het met opgewondenheid die berg uitgestap.
Jonathan Rae (links) saam met Maria Rae, Hettie Bester, Margaret Pretorius en Tracy van Vuuren het die kruistog geniet.
Jurie Gouws en Louis Bester was vroegoggend gereed om die kruistog aan te pak.
Willem en Brandon Dietrechsen, en Tienie en Carina van Rensburg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button