Local newsNews

Wedstryd word gestop

Kestrel Liga wedstryd vroeg gestop.

Heidelberg Rugbyklub het Saterdag teen Vanderbijlpark in die Valke se Kestrel Liga op Vanderbijlpark se velde gespeel.

Die wedstryd is na 30 minute se spel gestop. Op daardie tydstip was die telling nog 0-0.
Daar is nog nie ‘n verklaring uitgereik wat duidelikheid gee oor die rede dat die wedstryd gestaak is nie.

Die HERAUT het die bestuur van die Heidelberg Rugbyklub genader vir kommentaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button