Local newsNews

Volkskool lewer puik resultate op die sportveld

Volkskool het goed gevaar op die rugbyvelde asook op die netbal- en tennisbane.

HEIDELBERG – Die Hoër Volkskool het op 4 en 5 Maart Hoërskool Lichtenburg verwelkom vir hulle kragmetings in die NWU-PUK Reeks.

Die uitslae is:
Tennis: Volkskool seniors wen 51-12 en juniors wen 49-19.

Netbal: o14A Volkskool wen 16-11, o14B Volkskool wen 31-0, o15A Volkskool wen 29-8, o15B Volkskool wen 28-12, o16A Volkskool wen 25-17, o16B Volkskool wen 25-7, o17A Volkskool wen 41-5, derde span Volkskool wen 19-3, tweede span Volkskool wen 12-10 en eerste span wen 44-17.

Rugby: o14A Volkskool wen 46-12, o15A Volkskool wen 52-0, o15B Volkskool wen 39-5, o16A Volkskool wen 21-12, o16B Volkskool wen 10-7, vierde span gelykop 12-12, derde span Volkskool wen 28-3, tweede span wen 27-12 en eerste span wen 13-3.


Related Articles

Back to top button