Local newsNews

Sagies begin hul skoolloopbaan

Laerskool Hannes Visagie se nuwe Graad Eens is gereed vir die groot skool.

Laerskool Hannes Visagie se nuwe Graad Eens het op tyd en met blink skoene en volgepakte skooltasse opgedaag om die eerste dag van hulle laerskool loopbaan te begin.

Liam Tsoyi was opgewonde vir die eerste skooldag om te begin.
Henroux Koekemoer staan voor sy klas saam met sy ma, Alisia Koekemoer.
Carlia Burger glimlag breed op haar eeste skooldag as ‘n Sagie.
Mikayla Naidoo sien uit na haar Graad Een jaar by Laerskool Hannes Visagie.
Lienke Mitchel en haar nefie, Luan Vermaak begin vanjaar saam in dieselfde Graad Een klas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button