Dié Vossies het skouer aan die wiel gesit gedurende die derde kwartaal.
Graad Vier, agter is Simoné Viljoen, Mbali Nkosi, Mieke van den Heever, Katie Botha, Zian Fraser, Connor Vorster en Taylor de Witt. Middel Keagan Hurley, Damean Hurley, Zoë Groenewald, Ciara Visser, Jami Brits en Nicke Droskie. Voor Wian Lottering, Karché Louw, Imé Bronkhorst (toppresteerder), Mia le Roux en Marcus Wahlstad. Afwesig is Chiquita Prinsloo, Lana Smith en Kay-Leigh van Deventer.
Laerskool Tini Vorster het onlangs hul toppresteerders vir Graad Vier tot Sewe vir die derde kwartaal aangekondig.