EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Heidelberg en Nigel se dagboek

These are the latest events happening in and around Heidelberg and Nigel.

HEIDELBERG

The Heidelberg Heritage Association reveals blue plaques for 100 heritage sites in and around Heidelberg every Friday at 12:00. For more information, contact Tony Burisch on 072 460 9663.

• Die Suikerbos Aftree-oord hou elke tweede week op Donderdae om 17:00 ’n gratis fliek by die oord. Gaste kan R10 betaal vir ’n pakkie springmielies en ’n koeldrank. Bring die kinders, oumas en oupas saam. Gaste hoef nie vooraf te bespreek nie.

Vir meer inligting stuur ’n epos na socialw@suikerbosoord.co.za

• Die Silveroaks Parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by 392 Houtpoort in Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te kom geniet. Vir meer inligting besoek die Silveroaks Parkrun Facebook-blad.

16 Junie

Meals on Wheels hou ‘n fondsinsamelingsprojek by Laer Volkskool op die dag vanaf 09:00 tot 17:00. Daar gaan boeresport wees, lekker musiek, boereworsbroodjies, burgers, bubble tee, pannekoek, jaffels en ander soet happies.

Die doel van die fondsinsameling is om geld in te samel vir families wat nie kos kan bekostig nie. Vir meer inligting oor die dag, kontak Meals on Wheels by 016 342 0309.

June 16

The RET Lesedi Business Forum will be hosting a youth netball and soccer tournament on the day from 09:00 to 13:00 at the Obed Nkosi grounds in Ratanda as well as Ratanda stadium A and B.

For more details about the day and event, or information on how to enter, contact 066 364 0540.

NIGEL

Die Heigel Fotoklub vergader elke tweede Woensdag om 18:30 by die Nigel Tennisklub. Vir meer inligting, kontak Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

• Ferryvale Parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Jim Fouché Park plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die roete saam te kom geniet. Vir meer inligting besoek Ferryvale Parkrun Facebook-blad.

Related Articles

Back to top button