What’s on in and around Heidelberg and Nigel

These are the latest events happening in and around Heidelberg and Nigel.

HEIDELBERG

The Heidelberg Heritage Association reveals blue plaques for 100 heritage sites in and around Heidelberg every Friday at 12:00. For more information, contact Tony Burisch on 072 460 9663.

• Die Suikerbos Aftree-oord hou elke tweede week op Donderdae om 17:00 ’n gratis fliek by die oord. Gaste kan R10 betaal vir ’n pakkie springmielies en ’n koeldrank. Bring die kinders en die oumas en oupas saam. Gaste hoef nie vooraf te bespreek om die fliek by te woon nie.

Vir meer inligting stuur ’n epos na socialw@suikerbosoord.co.za

• Die Silveroaks Parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by 392 Houtpoort in Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te kom geniet. Vir meer inligting besoek die Silveroaks Parkrun se Facebook-blad.

April 23

The Hike for Masincedane fund-raiser will be held at Tuin van Eden just 15km out of town on the Heidelberg/Balfour road. Check-in time starts at 06:00 until 06:30. The event will start at 06:30 and tickets will cost R60 per person. For ticket sales or queries contact 072 546 3397.

23 April

Die jaarlikse Kruistog sal vanaf 09:00 tot 13:00 plaasvind. Toegang om deel te wees van die geleentheid is gratis en oud en jonk word genooi om deel te neem. Inwoners word genooi om saam die Heidelbergkoppie uit te stap tot bo by die kruis ter herdenking en lof van Jesus se kruisiging.

Die aanbidding sal gelei word deur Judith Kea. Daar sal ook vervoer beskikbaar wees vir die wat wil deel maar nie saam kan stap nie. T-hemde en keppies sal ook te koop wees. Vir meer inligting kontak Poppie Brits by 082 854 4025.

NIGEL

Die Heigel Fotoklub vergader elke tweede Woensdag om 18:30 by die Nigel Tennisklub. Vir meer inligting, kontak Francois van Jaarsveld by 083 659 9657.

• Ferryvale Parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Jim Fouché Park plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die roete saam te kom geniet. Vir meer inligting besoek Ferryvale Parkrun se Facebook-blad.

Exit mobile version