Local newsNewsSport

Volkies en Gimmies meet kragte

Die spelers van beide skole het goeie sportmanskap gelewer.

Hoër Volkskool het op 11 en 12 Maart teen Potchefstroom Gimnasium in verskillende sportsoorte kragte gemeet.

Die uitslae was:

• Hokkie

Seuns (o-16) verloor 10-0, dogters (o-14A) verloor 4-0, dogters (o-14B) verloor 2-1, dogters (o-15A) verloor 6-1, dogters (o-16A) verloor 10-0 en tweede span verloor 3-0.

• Netbal

O-14A wen 21-20, o-14B verloor 14-11, o-14C verloor 14-5, o-15A verloor 33-14, o-15B speel gelykop 12-12, o-16A verloor 26-7, o-16B verloor 30-6, o-17A wen 34-10, tweede span verloor 12-9 en eerste span verloor 24-12.

• Rugby

O-14A wen 17-5, o-14B verloor 10-5, o-15A wen 29-5, o-15B wen 50-0, o-16A verloor 28-21, o-16B verloor 13-7, derde span wen 20-0, tweede span wen 17-0 en eerste span wen 28-10.

Related Articles

Back to top button